jou ontmoet
jou gegroet
jou lief gekry
jou getrou
jou vertrou
my liefde vir jou gegee
my vryheid oorgegee
ons geluk met ope arms ontvang
MAAR NOU . . .
hoekom voel ek so bang?
so onseker?
JY SE
jy't my lief
ek is die vrou van jou hart
Het jy vergeet hoe gelukkig ons kan wees?
Het jy vergeet hoe baie ons saam kon lag?
Kan jy weer onthou . . . vir nou
of dalk vir altyd?
Want ek is so baie lief vir jou!
Thursday, December 7, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment